Notice: Undefined index: uri in include() (line 65 of /var/www2/skdm.co.za/public_html/sites/all/themes/wcdlg/templates/node--tender-detail.tpl.php).
Notice: Undefined index: filesize in include() (line 65 of /var/www2/skdm.co.za/public_html/sites/all/themes/wcdlg/templates/node--tender-detail.tpl.php).
Notice: Undefined index: uri in include() (line 66 of /var/www2/skdm.co.za/public_html/sites/all/themes/wcdlg/templates/node--tender-detail.tpl.php).
Closing Date: 19 April 2022 Salary: TASK 6 (R132 252.00 PER JAAR)
KWALIFIKASIEVEREISTES:-
Ten minste Graad 9 met 3 jaar toepaslike ondervinding in betonwerke en algemene onderhoud van paaie.
Goeie lees en skryfvaardighede.
Moet eenvoudige Wiskundige berekenings kan maak.
‘n Geldige Kode EC1-lisensie (ook EC-lisensie) met PrDP.
Vaardigheid in twee van die drie amptelike tale van die Wes-Kaap (Afrikaans/Engels/Xhosa)
Die suksesvolle kandidaat sal onderwerp word aan mediese fiksheid assessering in terme van die voorskrifte van die Konstruksieregulasies en Wet op Beroeps-gesondheid en Veiligheid, 1993.