Closing Date: 25 October 2019
Salary: Task Posvlak 13 (R325 608 – R422 652 per jaar)
STANDPLAAS : BEAUFORT-WES
KWALIFIKASIEVEREISTES:-
Gekwalifiseerde Dieselwerktuigkundige deur ‘n suksesvol voltooide 4 jaar
Departement van Arbeid goedgekeurde vakleerlingskap
Alternatiewelik, ‘n Ambagsertifikaat na aflegging van ‘n ambagstoets ook deur
Departement van Arbeid goedgekeur.
Ten minste 5 Jaar ondervinding in die instandhouding en herstel van
grondverskuiwing masjinerie.
Geldige EC bestuurderslisensie en geldige Openbare Bestuurspermit (PDP).
Mediese geskiktheid vir fisiese werk.
Goeie menseverhoudinge.
Vermoë om toesig te hou oor die personeel en leiding te gee in die funksionering
van die Werkswinkel.
Rekenaarvaardigheid in ten minste MSWord en MSExcel
Goeie kommunikasievermoë.
PLIGTE SLUIT IN: Verantwoordelik vir die beheer en bestuur van die meganiese
werkswinkel met al sy personeel, toerusting en werktuie soos toegeken. Daar sal van
die posbekleër verwag wrod om ook fisies betrokke te wees by die herstel van
werktuie en voertuie.