Closing Date: 18 September 2020
Salary: TASK 10 (R220 452 – R286 188 PER JAAR)
Salaris : TASK 10 (R220 452 – R286 188 PER JAAR)
Standplaas : BEAUFORT-WES
Kwalifikasievereistes:-
- Graad 12
- Kode C1 rybewys en PDP
- Ten minste 5 jaar toepaslike ondervinding in padonderhoud waarvan 2 jaar in ‘n toesighoudende posisie
- Ferm Leierskap vaardighede en Kommunikasie Vaardighede
- Basiese Kennis van meganiese herstelwerk aan toerusting en masjinerie.
- NQF1/2 Sertifikaat in Padkonstruksie tot voordeel van kandidaat.
Die suksesvolle kandidaat sal onder andere verantwoordelik wees vir:-
- Die nagaan van padoppervlak en padinfrastruktuur en die identifisering en rapportering van onderhoudsbehoeftes.
- Organiseer, beheer en motiveer van werkspanne.
- Nagaan van daaglikse werksopgawes.
- Handhawing van dissipline van werkspanne.
- Skakel tussen veldpersoneel en kantoor.
- Handhaaf Beroepsgesondheid- en Veiligheidswetgewing.
- Handhawing van Padwetgewing soos voorgeskryf in Ordonnansie 19 van 1976 en Wet 21 van 1940 of soos gewysig.
- Behulpsaam met begrotingsaangeleenthede.
SENIOR PAAIEVOORMAN (NOORD) DEPARTEMENT PAAIE INFRASTRUKTUUR (441.46KB)
Last published 01 September 2020