Thu
Thu
Thu
Thu

Beaufort West, Western Cape

Thursday°C
Thu
Thu
Thu
Thu

Prince Albert, Western Cape

Thursday°C
Thu
Thu
Thu
Thu

Laingsburg, Western Cape

Thursday°C
Thu
Thu
Thu
Thu

Thursday°C

Important numbers

Police023 414 2157
Fire Brigade023 414 8176
Municipality023 414 8100
Hospital023 414 8200
Doctor023 414 2318
Disaster Management023 449 4467
Tourism023 449 1025
Traffic023 415 8100
Hide -
Home Contact usShow

Weather

Beaufort West, Western Cape
Thursday°C
Thu
Thu
Thu
Thu

Weather

Prince Albert, Western Cape
Thursday°C
Thu
Thu
Thu
Thu

Weather

Laingsburg, Western Cape
Thursday°C
Thu
Thu
Thu
Thu

Weather

Thursday°C
Thu
Thu
Thu
Thu

Important numbers

Police 023 414 2157
Fire Brigade 023 414 8176
Municipality 023 414 8100
Hospital 023 414 8200
Doctor 023 414 2318
Disaster Management 023 449 4467
Tourism 023 449 1025
Traffic 023 415 8100

Toesighoudende Padskraper Operateur

Closing Date: 03 January 2022
Salary: TASK 8 (R180 012.00 PER JAAR)

Kwalifikasie Vereistes:

  • Ten minste graad 10 met 3 jaar toepaslike ondervinding in die hantering van grondverskuiwings masjienerie soos laaigrawe, padskrapers, 4x4 trekkers, kompaksie rollers, kruiptrekkers (Eksterne kandidate)
  • Moet eenvoudige Wiskundige berekenings kan maak.
  • Goeie lees-, kommunikasie-, toesighouers- en skryfvaardighede.
  • ‘n Geldige Kode EC-lisensie met PrDP.
  • Vaardigheid in twee van die drie amptelike tale van die Wes-Kaap (Afrikaans/Engels/Xhosa)
  • Die suksesvolle kandidaat sal onderwerp word aan mediese fiksheid assessering in terme van die voorskrifte van die Konstruksieregulasies en Wet op Beroeps-gesondheid en Veiligheid, 1993.

Interne kandidate sal onderwerp word aan bevoegdheidstoetse in terme van die hantering van siviele konstruksie masjienerie. Daar word van kandidate verwag om weg van hul tuisdorp te werk en uit te slaap soos operasioneel vereis.

Die suksesvolle kandidaat sal onder andere verantwoordelik wees vir die volgende:

  • Vervoer van personeel en goedere
  • Veilige hantering, nasien en bestuur van konstruksievoer- en werktuie soos van toepassing in die konstruksie hergruisspan
  • Konstruksie aktiwiteite sluit in uitgrawings, verwerking, plasing en kompaksie van gruislae, watervervoer, verkeerbeheer
  • Toesighouding soos vereis
Advertisement (287.67KB) Application Form (492.43KB) Last published 06 December 2021